Monday, July 28, 2008

BEELD: Tiener-vriende sterf saam

NVDL: If Beeld was an English newspaper, The Star would be in trouble. At least we won't have stories like these when easy motoring finally slides into oblivion. In SA 13000 die annually on our roads.
clipped from www.news24.com

Drie tieners is dood en vier beseer in ’n grusame ongeluk Vrydagaand by ’n kruising op die R59-hoofweg by Sasolburg.

Theo het nie toestemming gehad om met sy ouers se motor te ry nie. Die egpaar het die motor vroeĆ«r aan vriende geleen wat vir ’n ruk sonder vervoer was. Die vriende het die motor Vrydagaand teruggebring.

Theo het waarskynlik toe besluit om daarmee te ry.

 blog it

No comments: